Screen Size

GARDEN WORLD SPECIALS AT THE NURSERY

Vooraansig

Garden World: An evergreen gardening destination for the whole family

Garden World in Muldersdrift, northwest of Johannesburg, is a magical gardening destination that offers something for the whole family.

Nursery & garden care solutions
Our extensive retail & wholesale nursery is stocked with everything an avid gardener needs to enhance their home oasis, including plants of all shapes and sizes, as well as a wide variety of pest control-, plant nutrition- and garden care solutions from some of South Africa's most trusted commercial and home garden suppliers. 

Adventures & entertainment
But that’s not all - our beautifully landscaped gardens are one of the best-kept secret destinations in Jozi. Our innovative Garden World Centre features a rustic tea garden, on-site bakery, animal farm and playground that makes for the perfect kiddies' outing or party venue, as well as a picturesque wedding- and function destination.

Markets & gardening events
The Garden World Trading Post hosts a regular weekend arts & crafts market, as well as an annual Spring Festival to refresh the gardening palate (including the much-anticipated Designer Garden competition!). Our yearly events calendar also features a variety of exciting and informative events that include talks by gardening experts and short gardening courses, as well as performances by some of South Africa's best-loved artists and performers.

All this and more is on offer at Garden World. Come and visit us in Muldersdrift and change the way you think about gardening forever!

Garden World: ‘n Immergroen tuinmaak-bestemming vir die hele gesin

Garden World in Muldersdrift, noordwes van Johannesburg, is 'n allesomvattende tuinmaak-bestemming wat iets bied vir die hele gesin. 

Kwekery & tuinsorg-produkte
Ons omvattende kleinhandel & groothandel-kwekery het alles wat 'n ywerige tuinier nodig het om hul tuis-paradys uit te bou en vertroetel, insluitend 'n wye reeks plante, sowel as 'n verskeidenheid pesbestryding-, plantvoeding- en tuinsorg-produkte van sommige van Suid-Afrika se mees betroubare kommersiële en kleinskaal tuingoedere-verskaffers.

Avonture & vermaak
Maar dis nie al nie - ons pragtige tuine is een van die mees gesogte gesinsbestemmings in Johannesburg. Ons innoverende Garden World Sentrum beskik oor 'n rustige teetuin, bakkery, dieretuin en speelgrond wat dit die perfekte uitstappie of partytjie venue maak vir die kleingoed, sowel as 'n pragtige lokaal wat gereeld vir troues en funksies gebruik word.

Markte & tuinbougeleenthede
Die Garden World Trading Post bied gereeld oor naweke 'n kuns- en handwerkmark aan, sowel as 'n jaarlikse Lentefees om die tuinbou palet te verfris en bietjie gesonde kompetisie te kweek deur middel van die Designer Garden-kragmeting. Ons jaarlikse aktiwiteitskalender is propvol opwindende en insiggewende geleenthede, wat praatjies deur tuinmaak-kenners en kort kursusse, sowel as optredes deur sommige van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars en musikante, insluit.

Dit alles en nog meer is beskikbaar by Garden World. Kom kuier gerus by ons in Mulderdrift en hernu jou passie vir tuinmaak!

Copyright © Garden World 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy